KOSTER POS BESKIKBAAR

Kerkgeleentheid

Ons benodig dringend iemand wat die pos van Koster by die kerk kan vul.

Pligte sluit in:

  • Oop- en toesluit van die kerk op Sondae en vir ander aktiwiteite
  • Voorbereidings vir die nagmaal en doop
  • Voorbereiding van die ouditorium en saal vir vergaderings, troues en begrafnisse
  • Weeklikse inspeksie van die kerkgebou en terrein
  • Reël herstelwerk deur kontrakteurs indien nodig
🗓️ Werksvereistes

Ten minste een keer per week + Sondae by die kerk wees

💰 Salaris

R 3,000.00 per maand

📞 Kontak:
Kontak asseblief die Pastoor of br. Theuns indien u belangstel.

Groete