“Dit is ons visie om ‘n tuiste te skep vir hulle wat seergekry het langs die pad, die verwardes, die gefrustreerdes, die siekes en die wat vasgevang is in een of ander probleem. Vir hulle wat vrymaking soek, heling, genesing, aanvaarding, hulp, hoop, vergifnis, leiding en die wat bemoediging nodig het.”

Jes. 61:1 en Luk. 4:18

Program vir Mei 2026

Vrydag 1ste
Openbare Vakansiedag
Sondag 3de
09:00 Nagmaaldiens
Woensdag 6de
10:00 Damesbiduur
19:00 Die Vollies
Sondag 10de
09:00 Erediens (Moedersdag)
17:30 Woordskool
Woensdag 13de
10:00 Damesbiduur
19:00 Die Vollies
Donderdag 14de
09:00 Hemelvaartdiens
Sondag 17de
09:00 Erediens
Gemeentevergadering na Erediens
17:30 Woordskool
Woensdag 20ste
10:00 Damesbiduur
19:00 Die Vollies
Sondag 24ste 09:00
09:00Erediens (Pinkstersondag)
17:30 Woordskool
Woensdag 27ste
10:00 Damesbiduur
19:00 Die Vollies
Saterdag 30ste
Genadevriende
Sondag 31ste
09:00 Erediens

Stel jy belang om die maandelikse program in jou e-pos te kry. Klik op die knoppie hier onder.

Teken in op ons nuusbrief

WORD OP HOOGTE GEHOU!

Will jy graag die maandelikse program ontvang? 😎

This field is required.

Ons spam nie! Lees ons privaatheidsbeleid vir meer inligting.

VEK Hartenbos – Inligting
Sondae

Oggenddiens

09:00

Sondae

Kinderbediening

09:00

Sondae

Woordskool

17:30

Woensdae

Damesbiduur

10:00

Woensdae

Jongvolwassenes

19:00

Dr. Louis Schutte

Pastoor

082 454 2768
lschutte@iafrica.com

Bertie Supra

Ondervoorsitter

083 675 4472

Michele Schutte

Pastorie

082 303 6433

Hendrik Bezuidenhout

Webmeester

082 486 4016

Ons Adress

31 Kammassiestraat

Hartenbos 6520

Ps. Louis Schutte (Voorsitter)
Bertie Supra (Ondervoorsitter)
Theuns Coetzee (Tesourier)
Eddie Peters (Sekretaris)
Berrie Geldenhuys
André Janse van Rensburg
Willie Janse van Rensburg
Jan Leonard
Hans Willemse
Freddie Barnard

ABSA Mosselbaai

405 396 6675

Tjekrekening

Die Volle Evangelie Kerk van God

in Suidelike Afrika

ʼn Beknopte Historiese Oorsig
Insluitend die Totstandkoming en Uitbouing van die Hartenbos-gemeente

Met die volkstigting van Blankes in Suid-Afrika, het talle mense uit onder andere Holland, Frankryk en Engeland na Suid-Afrika toe gekom om hier ʼn nuwe tuiste te begin. Onnodig om te sê dat daarmee saam het elkeen met sy eie kerkoortuigings en kerkordes hier aangeland en so het dit dan gebeur dat verskillende kerkgenootskappe in die land gestig is.