Klub55
Missie
Klub55 is die kerk se sosiale klub wat gereeld byeenkom en onder andere vermaak, ete's, praatjies, spletjies en uitstappies reël of self aanbied. Die doel hiervan is om op informele vlak mekaar te ontmoet, mekaar beter te leer ken en waar nodig, mekaar op verskeie gebiede te ondersteun.
Komitee
Theuns Coetzee (Voorsitter)082 261 0495
Petro Coetzee073 992 4147
Marietjie Willemse082 787 4661
Komende byeenkomste
Klub55 foto's
Bring en Braai
12 April2025



















"Sing Song"
31 Januarie 2025












Jaarafsluiting
26 Oktober 2024











Ete / Vasvrae
20 Julie 2024






Speletjies
11 Mei 2024





