KOSTER POS BESKIKBAAR
Kerkgeleentheid
Ons benodig dringend iemand wat die pos van Koster by die kerk kan vul.
Pligte sluit in:
- Oop- en toesluit van die kerk op Sondae en vir ander aktiwiteite
- Voorbereidings vir die nagmaal en doop
- Voorbereiding van die ouditorium en saal vir vergaderings, troues en begrafnisse
- Weeklikse inspeksie van die kerkgebou en terrein
- Reël herstelwerk deur kontrakteurs indien nodig
🗓️ Werksvereistes
Ten minste een keer per week + Sondae by die kerk wees
💰 Salaris
R 3,000.00 per maand
📞 Kontak:
Kontak asseblief die Pastoor of br. Theuns indien u belangstel.
Kontak asseblief die Pastoor of br. Theuns indien u belangstel.
Groete