Vekhartenbos aanvaar geen aanspreeklikheid vir advertensies wat hier geplaas word nie. Inligting word te goeder trou gepubliseer, maar geen waarborg word gegee vir die akkuraatheid daarvan nie.

Rekenaars
Hennel Computers
Naam: Hendrik
Van: Bezuidenhout
Besigheid Naam: Hennel Computers
Inligting:
🟣 Oordrag van instellings van jou eie Windows rekenaar na 'n nuwe een.
🟢 Opstel van nuwe Windows rekenaar.
🔵 Verskaffing van 'n rugsteun van die volledige Bedryf stelsel op jou rekenaar.
🟡 Laat weet hoe ek jou kan help
Kontak #: 062 074 6165

Kwekerye
Emma's plants
Naam: Emma
Van: Grobbelaar
Besigheid Naam: Emma's plants
Inligting:
🟡 Plant verskeidenheid.
🟢 Plante vir binne en buite jou huis.
🟣 Vir al jou plant behoeftes.
🔵Maandag - Sondag 07:00 tot 21:00
Kontak #: 074 319 1988

Wassery
Hartenbos Wassery
Naam: Twenitha
Van: Fourie
Besigheid Naam: Hartenbos Wassery
Inligting: Ons naam, diens en pryse is ons trots. Maa - Vry 07:30 tot 17:00 en Saterdae 08:00 - 13:00. Kontak nr 0793023728
Kontak #: 082 568 3739

Finansiele Dienste
Roadmap Financial service
Naam: Mientjie
Van: Van Zyl
Besigheid Naam: Roadmap Financial service
Inligting: Versekering: Korttermyn; Lewens; Beleggings. Boedel - administrasie. Opstel en opdateer van Testamente
Kontak #: 063 678 8166

Konstruksie
Schoeman Trio Builders
Naam: Johan
Van: Schoeman
Besigheid Naam: Schoeman Trio Builders
Inligting: Bouers in Hartenbos/Mosselbaai area
Kontak #: 082 926 9382